Events

UPCOMING EVENTS

...help us preserve our military history.

Klaarstaan

Days
Hours
Minutes
Seconds

Afri- Duetfees

Days
Hours
Minutes
Seconds

Die FAK, wie die aanbieder van die Afri-Duetfees is, maak jaarliks ‘n toekenning om ‘n individu of groep te vereer en hulle het besluit om dit hierdie jaar aan “Ons Pro Patria Helde” te doen. Die eerste gedeelte van die Duetfees program word gewy aan gewilde plaaslike musiek wat oor die grens en militêre diens handel. Die toekenning word gemaak aan al die Dienspligtiges, Burgermag, Kommando en Staande Mag-lede, wat nou meestal veterane is, ter erkenning van hulle bydrae om Suid Afrika te beveilig, en ook vir die rol wat hulle gespeel het, wat uiteindelik tot ‘n relatief vreedsame oorgang in 1994 gelei het. Sekere sitplekke is beskikbaar gestel om deur die PPM aan Militêre veterane, hulle gades en familie te bemark en die versoek is dat alle veterane sal bywoon met veterane drag en medaljes. Bespreek u plek en kom deel in hierdie unieke geleentheid.

Dog Tag Members

Buy Your Dog Tag

Buy Your Dog Tag and Let Your Friends Find You

Dog Tag Venter MPA
Dog Tag MDB HORTON
Dog Tag Lategan GW
Pro Patria News

KONTAK

See what is happing where in our newsletters

Shelf Wood